|
|
Luister Afrikaans
SOEK/SEARCH
Kunstenaars
- Al Debbo
- Baardskeerdersbos Orkes
- Blackie Swart
- Bok van Blerk
- Carike Keuzenkamp
- Casper de Vries
- Chris Chameleon
- DNA Strings
- Fokofpolisiekar
- Gé Korsten
- Ilana May
- Jakkie Louw
- Johannes Kerkorrel
- Juanita du Plessis
- Kaapse Affodille
- Karen Zoid
- Klipwerf Boereorkes
- Koos Kombuis
- Leon Schuster
- Radio Kalahari Orkes
- Thys die Bosveldklong
- Tolla van der Merwe






![]() | Today | 536 |
![]() | Yesterday | 1889 |
![]() | This week | 7882 |
![]() | Last week | 13058 |
![]() | This month | 30048 |
![]() | Last month | 73569 |
![]() | All days | 829772 |
We have: 3 guests, 4 bots online
Your IP: 38.107.179.224
,
Today: Mei 18, 2012
Your IP: 38.107.179.224
,
Today: Mei 18, 2012
'n Engel
Twee moeders praat oor hulle seuns. Die eerste ma sê haar seun is 'n engel.
'Hy het nog nooit na 'n meisie gekyk nie en drink nie 'n druppel sterk drank nie.
' Tweede ma sê haar seun is ook 'n baie goeie seun.
'Hy kyk nie 'n meisie nie en drink ook nie.
' Die eerste ma sê: ' Jy is seker baie trots.'
'Ja', sê die tweede ma, 'as hy volgende maand op parool is, gaan ek 'n partytjie vir hom gee.'











