|
|
Luister Afrikaans
SOEK/SEARCH
Kunstenaars
- Al Debbo
- Baardskeerdersbos Orkes
- Blackie Swart
- Bok van Blerk
- Carike Keuzenkamp
- Casper de Vries
- Chris Chameleon
- DNA Strings
- Fokofpolisiekar
- Gé Korsten
- Ilana May
- Jakkie Louw
- Johannes Kerkorrel
- Juanita du Plessis
- Kaapse Affodille
- Karen Zoid
- Klipwerf Boereorkes
- Koos Kombuis
- Leon Schuster
- Radio Kalahari Orkes
- Thys die Bosveldklong
- Tolla van der Merwe






![]() | Today | 536 |
![]() | Yesterday | 1889 |
![]() | This week | 7882 |
![]() | Last week | 13058 |
![]() | This month | 30048 |
![]() | Last month | 73569 |
![]() | All days | 829772 |
We have: 3 guests, 4 bots online
Your IP: 38.107.179.223
,
Today: Mei 18, 2012
Your IP: 38.107.179.223
,
Today: Mei 18, 2012
'n Kêrel genaamd Spyker
Die jong kerel kom by oom Piet op die plaas om daar te werk.
Oom Piet vra wat sy naam is waarop hy sê dat almal hom Spyker noem.
Oom Piet vra vir Spyker om vir hom gou twee tange in die kombuis te gaan haal, hy het dit daar vergeet.
So gemaak, kom Spyker in die kombuis aan en sien dat oom Piet twee baie aanvallige en sexy dogters het wat daar sit en koffie drink.
Hy gesels toe so bietjie met hulle. Hy sê dat hulle pa het gesê hy moet hulle gou kom "regsien".
Hulle wil hom toe nie glo nie waarop hy sê dat hy sal hulle oortuig. Hulle moet net by die venster staan en luister.
Spyker loop toe tot op die stoep en skeeu aan oom Piet "Oom Piet, een of altwee?"
waarop oom Piet terug antwoord:
"Nee Spyker altwee!....











