|
|
- Al Debbo
- Baardskeerdersbos Orkes
- Blackie Swart
- Bok van Blerk
- Carike Keuzenkamp
- Casper de Vries
- Chris Chameleon
- DNA Strings
- Fokofpolisiekar
- Gé Korsten
- Ilana May
- Jakkie Louw
- Johannes Kerkorrel
- Juanita du Plessis
- Kaapse Affodille
- Karen Zoid
- Klipwerf Boereorkes
- Koos Kombuis
- Leon Schuster
- Radio Kalahari Orkes
- Thys die Bosveldklong
- Tolla van der Merwe






![]() | Today | 535 |
![]() | Yesterday | 1889 |
![]() | This week | 7881 |
![]() | Last week | 13058 |
![]() | This month | 30047 |
![]() | Last month | 73569 |
![]() | All days | 829771 |
Your IP: 38.107.179.220
,
Today: Mei 18, 2012
Air Zimbabwe
Goeiemore, dames en here. Welkom by Air Zimbabwe se vlug 123 na Harare.
Dit is u kaptein Boniface Musururururwa wat u verwelkom.
U kajuitpersoneel is Lellike Musururururwa , Suzy Musururururwa en Noga Musururururwa. 'n Spesiale welkom aan al ons sittende passasiers, maar ook ons staande passasiers.
Ons vra verskoning vir die vier dae vertraging, maar dit was agv onvermydelike omstandighede - ons Hooggeagte President het die vliegtuig nodig gehad om van sy boerbokke na een van sy nuwe plase te vervoer.
Geniet ook ons invlugrolprent van ons Hooggeagte President se toespraak by die
Bujubujumbirapartykongres.
Gespe u veiligheidsgordel vas, en as u dit nie kan vind nie, gebruik asb u broek se gordel.
Staande passasiers word versoek om hulle aan hulle tasse vas te gordel vir meer stabiliteit.











