|
|
- Al Debbo
- Baardskeerdersbos Orkes
- Blackie Swart
- Bok van Blerk
- Carike Keuzenkamp
- Casper de Vries
- Chris Chameleon
- DNA Strings
- Fokofpolisiekar
- Gé Korsten
- Ilana May
- Jakkie Louw
- Johannes Kerkorrel
- Juanita du Plessis
- Kaapse Affodille
- Karen Zoid
- Klipwerf Boereorkes
- Koos Kombuis
- Leon Schuster
- Radio Kalahari Orkes
- Thys die Bosveldklong
- Tolla van der Merwe






![]() | Today | 531 |
![]() | Yesterday | 1889 |
![]() | This week | 7877 |
![]() | Last week | 13058 |
![]() | This month | 30043 |
![]() | Last month | 73569 |
![]() | All days | 829767 |
Your IP: 38.107.179.220
,
Today: Mei 18, 2012
Krokodil
Die krokodil is spesiaal so laag gebou want hoe platter hoe swemmer.
Voor aan die krokodil sit die kop. Die kop bestaan byna net uit tande.
Agteraan die krokodil groei die stert. Tussen die kop en die stert sit die
krokodil.
'n Krokodil sonder 'n stert noem ons 'n rotweiler. 'n Krokodil se lyf is
oortrek met handsakmateriaal. Hy kan sy stert afgooi as hy skrik, maar
dit gebeur nie sommer nie want 'n krokodil skrik vir niks. 'n Krokodil bly
onder die water want as jy so lelik was, sou jy ook onder die water gebly het.
Dit is goed dat 'n krokodil in die water bly want 'n mens skrik so
groot as 'n krokodil jou vang dat hy jou eers moet afspoel voordat hy jou kan eet.
'n Krokodil is glad nie so gevaarlik soos mense sê nie, behalwe
as hy jou bykom. Hoe langer hy jou byt, hoe seerder word dit. Baie ou
krokodille suig hulle prooi dood. As jy hom eet, is hy 'n krokosatie.
'n Krokodil het nie geleer om met sy arms te swem nie nou gebruik hy sy stert.
Die kleinboetie van die krokodil is die likkewaan. Die stadige sussie van
die krokodil is die trapsuutjies. Die mooi broer van die krokodil is die
daffodil. En dan het die krokodil nog 'n dooie boetie wat mens kan eet - die frikkidil.











