|
|
- Al Debbo
- Baardskeerdersbos Orkes
- Blackie Swart
- Bok van Blerk
- Carike Keuzenkamp
- Casper de Vries
- Chris Chameleon
- DNA Strings
- Fokofpolisiekar
- Gé Korsten
- Ilana May
- Jakkie Louw
- Johannes Kerkorrel
- Juanita du Plessis
- Kaapse Affodille
- Karen Zoid
- Klipwerf Boereorkes
- Koos Kombuis
- Leon Schuster
- Radio Kalahari Orkes
- Thys die Bosveldklong
- Tolla van der Merwe






![]() | Today | 531 |
![]() | Yesterday | 1889 |
![]() | This week | 7877 |
![]() | Last week | 13058 |
![]() | This month | 30043 |
![]() | Last month | 73569 |
![]() | All days | 829767 |
Your IP: 38.107.179.224
,
Today: Mei 18, 2012
Rooikappie
Rooikappie hupper deur die bos, op pad na ouma se huisie daar in die middel van die woud. Net so 'n entjie of wat voor sy daar arriveer, sien sy hier langs die paadjie sit Wolf. Hy sit so agter 'n bos en net sy kop steek uit.
Rooikappie is natuurlik heel ontsteld, en sê: "Ag asseblief oom wolf, moenie my ouma eet nie."
Maar Wolf antwoord nie. Hy sit net daar met 'n uitdrukking van intense konsentrasie op sy gesig.
Rooikappie sê weer: "Oom wolf, ek vra mooi. Moet asseblief nie my ouma eet nie"
Maar Wolf sê niks. Hy sit net daar en konsentreer so hard dat die are in sy kop sommer blou uitstaan, en sy neksenings trek sommer styf soos hy konsentreer.
Arme Rooikappie raak heel huilerig en sê: "Ag oom wolf asseblief. Ek is lief vir my ouma. Moet haar asseblief nie eet nie."
Wolf kyk na haar, heel nors en sê:" Fokof Rooikappie, EK KAK !!"











