|
|
- Al Debbo
- Baardskeerdersbos Orkes
- Blackie Swart
- Bok van Blerk
- Carike Keuzenkamp
- Casper de Vries
- Chris Chameleon
- DNA Strings
- Fokofpolisiekar
- Gé Korsten
- Ilana May
- Jakkie Louw
- Johannes Kerkorrel
- Juanita du Plessis
- Kaapse Affodille
- Karen Zoid
- Klipwerf Boereorkes
- Koos Kombuis
- Leon Schuster
- Radio Kalahari Orkes
- Thys die Bosveldklong
- Tolla van der Merwe






![]() | Today | 531 |
![]() | Yesterday | 1889 |
![]() | This week | 7877 |
![]() | Last week | 13058 |
![]() | This month | 30043 |
![]() | Last month | 73569 |
![]() | All days | 829767 |
Your IP: 38.107.179.223
,
Today: Mei 18, 2012
Moerige Mier
Een warm sommer dag loop ou Mier daar langs die Limpopo rivier langs, maar jy kan sien mier is dik de donner in. Hy loop en vloek en skel iets verskriklik.
Hy kom dan by ou Kameelperd wat lekker in die rivier water staan en af koel. "Kameelperd! .. KAMEELPERD! Klim uit die $%^@# water!!!!
Kameelperd klim heel rustig uit die water en mier kyk hom op en af. "Kameelperd... klim terug in die water! " beduie mier wild.
Mier loop weer aan, maar hy is nog moerig. Hy vloek en skel iets vreesliks. Hy kom dan by our seekoei. "Seekoei! .. SEEKOEI! klim uit die $%#@ water uit!!!" sê mier met 'n windgat houding.
Seekoei klim ewe rustig uit die water terwyl mier hom op en af kyk. Seekoei! .. klim terug in die water!" Mier loop aan en kom by Olifant, maar hy kook nou al amper oor. Hy skreeu op olifant "Olifant .. ek sê OLIFANT! klim uit die %$^& water uit!!"
Olifant klim ewe rustig uit die water uit. Mier kyk hom op en af, en beduie weer: "Olifant, klim terug in die water in! " Olifant vra ewe rustig vir Mier, "Wat is jy vandag in so 'n slegte bui, Mier?" En Mier se: "As ek daai doos kry wat my swembroek gesteel het..."











