|
|
- Al Debbo
- Baardskeerdersbos Orkes
- Blackie Swart
- Bok van Blerk
- Carike Keuzenkamp
- Casper de Vries
- Chris Chameleon
- DNA Strings
- Fokofpolisiekar
- Gé Korsten
- Ilana May
- Jakkie Louw
- Johannes Kerkorrel
- Juanita du Plessis
- Kaapse Affodille
- Karen Zoid
- Klipwerf Boereorkes
- Koos Kombuis
- Leon Schuster
- Radio Kalahari Orkes
- Thys die Bosveldklong
- Tolla van der Merwe






![]() | Today | 531 |
![]() | Yesterday | 1889 |
![]() | This week | 7877 |
![]() | Last week | 13058 |
![]() | This month | 30043 |
![]() | Last month | 73569 |
![]() | All days | 829767 |
Your IP: 38.107.179.222
,
Today: Mei 18, 2012
Almal wou baas wees
Toe die ledemate uitgegee is, wou almal BAAS wees.
Die brein sê: "Ek moet die ledemate kontroleer, dus moet ek die baas wees."
Die bene sê: "Ek moet die hele liggaam dra, so ek moet die baas wees."
Die oë sê: Ek sien die eerste gevaar en moet alles opmerk, so ek dink ek moet die baas wees."
So het ook die hart, die longe en al die ander organe gesê: Hulle is die belangrikste.
So ook die poephol. Toe lag al die ander organe hulle byna dood.
Waar het jy al ooit gehoor dat 'n poephol die baas kan wees en niemand wil hom buitendien vir 'n baas hê nie.
Toe besluit die poephol dat hy gaan sluit. Hy het eenvoudig opgehou funksioneer.
Die brein kon nie meer helder dink nie. Die bene begin swel en was swak.
Die hande het gehang en alles was aangetas.
Toe soebat die brein en almal smeek dat die poephol weer moet funksioneer. Hulle besluit ook eenparig dat hy moet die baas wees.
So, om baas te wees hoef 'n mens nie noodwendig 'n genie te wees nie, net 'n eenvoudige poephol.
Ons het ook 'n baas in ons kantoor.











