|
|
- Al Debbo
- Baardskeerdersbos Orkes
- Blackie Swart
- Bok van Blerk
- Carike Keuzenkamp
- Casper de Vries
- Chris Chameleon
- DNA Strings
- Fokofpolisiekar
- Gé Korsten
- Ilana May
- Jakkie Louw
- Johannes Kerkorrel
- Juanita du Plessis
- Kaapse Affodille
- Karen Zoid
- Klipwerf Boereorkes
- Koos Kombuis
- Leon Schuster
- Radio Kalahari Orkes
- Thys die Bosveldklong
- Tolla van der Merwe






![]() | Today | 531 |
![]() | Yesterday | 1889 |
![]() | This week | 7877 |
![]() | Last week | 13058 |
![]() | This month | 30043 |
![]() | Last month | 73569 |
![]() | All days | 829767 |
Your IP: 38.107.179.220
,
Today: Mei 18, 2012
Poepwedstryd
Iets wat gestaak is in oorlogstyd
Is Durban se jaarlikse Poepwedstryd
Die deelnemers kom van heinde en ver
en die gunsteling vanjaar is Mej. Sannie Joubert.
Alma de Waal loop rond vir die pret
wen kan sy nie, maar so waar as vet...
die poepol wat sy het die kan ek jou sweer
is die mooiste wat enige man kan begeer!
Ouma van Schoor het 'n gat soos 'n beer
met 'n vrat in die middel om die poep te beheer
en rondom die vrat in 'n bolla gedraai
die fynste haartjies om die hol te verfraai.
Die skeidsregter kom en gaan staan voor die bord
Hy verduidelik die reëls van die wedstryd in kort
Die wenner ontvang, behalwe 'n bier
'n oulike piepot met robyne versier!
Voor in die koor is Annelie Hennop
met 'n wille seremonie gaan staan sy op haar kop
Sy hik, en sy druk so al wat sy kan...
Maar sy kak en word uit die wedstryd verban!
Die volgende antie is Dottie de Wet
Sy lyk na iemand wat die "gasvryheid" het.
Sy buk en dit lyk of sy weet wat sy doen....
en daar waai die dak van die hoofpawiljoen!
Toe San de Swart poep het die ander geweet
Geeneen van hulle kon dieselfde ding kweek.
Dis weke se eet aan knoffel en ui, spinasie en blomkool,
dit sal ek nie stry!
Die mense deins terug vir die vreeslike stank
maar staan tog verbaas vir die lieflike klank!
Die poep sing so melodies
tieng, lieng, lieng, lieng.
Mooi op die wysie van " God save the Queen!".











