|
|
- Al Debbo
- Baardskeerdersbos Orkes
- Blackie Swart
- Bok van Blerk
- Carike Keuzenkamp
- Casper de Vries
- Chris Chameleon
- DNA Strings
- Fokofpolisiekar
- Gé Korsten
- Ilana May
- Jakkie Louw
- Johannes Kerkorrel
- Juanita du Plessis
- Kaapse Affodille
- Karen Zoid
- Klipwerf Boereorkes
- Koos Kombuis
- Leon Schuster
- Radio Kalahari Orkes
- Thys die Bosveldklong
- Tolla van der Merwe






![]() | Today | 531 |
![]() | Yesterday | 1889 |
![]() | This week | 7877 |
![]() | Last week | 13058 |
![]() | This month | 30043 |
![]() | Last month | 73569 |
![]() | All days | 829767 |
Your IP: 38.107.179.224
,
Today: Mei 18, 2012
Drie bulle op die beesplaas
Op die beesplaas was daar drie bulle.
Die ou bul het 400 koeie gehad wat in sy harem was.
Die jonger bul het 50 koeie gehad in sy harem en die jong bul het net 5 koeie in sy harem gehad.
Hierdie bulle het mekaar goed geken en het nie met mekaar se koeie ingemeng nie.
Daar word toe ‘n gerug versprei dat die boer ‘n nuwe bul gekoop het en dat die bul een
aand afgelewer sou word.
Elke bul het toe maar so by homself geloop en brom dat geen ander bul een van sy koeie gaan vat nie.
Een aand, dit was al sterk skemer hoor die drie bulle ‘n groot lawaai en ja wrintie ‘n groot vragmotor trek in die kamp in.
Die vloerplanke van die bak kreun en kraak en die bulle kom agter dat daar ‘n groot vrag op die vragmotor vervoer word.
Toe die vragmotor eindelik tot stilstand kom, klim die nuwe bul uit.
Die ou bul sê toe vir homself dat 400 koeie miskien teveel vir hom is en dat hy miskien
200 koeie sal kan afstaan.
Die jonger bul dink toe by homself dat sy 50 koeie miskien teveel is en dat hy miskien 25 koeie sal afstaan.
Die jongste bul dink toe by homself terwyl hy die angssweet van sy voorkop afvee, die
nuwe bul kan maar al my koeie kry solank hy net nie dink ek is ook ‘n koei nie.











