|
|
Luister Afrikaans
SOEK/SEARCH
Kunstenaars
- Al Debbo
- Baardskeerdersbos Orkes
- Blackie Swart
- Bok van Blerk
- Carike Keuzenkamp
- Casper de Vries
- Chris Chameleon
- DNA Strings
- Fokofpolisiekar
- Gé Korsten
- Ilana May
- Jakkie Louw
- Johannes Kerkorrel
- Juanita du Plessis
- Kaapse Affodille
- Karen Zoid
- Klipwerf Boereorkes
- Koos Kombuis
- Leon Schuster
- Radio Kalahari Orkes
- Thys die Bosveldklong
- Tolla van der Merwe






![]() | Today | 529 |
![]() | Yesterday | 1889 |
![]() | This week | 7875 |
![]() | Last week | 13058 |
![]() | This month | 30041 |
![]() | Last month | 73569 |
![]() | All days | 829765 |
We have: 4 guests, 4 bots online
Your IP: 38.107.179.220
,
Today: Mei 18, 2012
Your IP: 38.107.179.220
,
Today: Mei 18, 2012
Pasiënt in 'n gestig vir kranksinniges
'n Pasiënt in 'n gestig vir kranksinniges probeer om 'n spyker in 'n
muur te slaan, maar sit die spyker se kop teen die muur en slaan
op die punt.
Hy gooi naderhand die spyker verontwaardig neer en
sê aan 'n mede pasiënt:
'Die idiote, hulle het vir my 'n spyker gegee met die kop aan die verkeerde kant.'
'Dis nie hulle nie, dis jy,' antwoord sy maat.
'Daardie spyker is bedoel vir die oorkantste muur.'











