Welkom by Radio Kierieman
IN DIE KOLLIG:
Vermaak
-
Sean Penn en Tsjeggiese model weer saamDie akteur Sean Penn en die Tsjeggiese model Petra Nemcova, wat in 2008 'n kortstondige verhouding gehad het, is weer saam.
-
Travolta 'het nie klaers betaal'John Travolta se prokureur, Marty Singer, hou vol die akteur het nie die masseuse betaal om hul dagvaardings te laat vaar nie.
-
Will Smith se dogter in Annie te sienDie aktrise en draaiboekskrywer Emma Thompson het bevestig sy gaan ‘n nuwe, moderne weergawe van die musiekblyspel Annie skryf.
-
Nuwe Banksy-kuns verskyn in LondenBanksy het na bewering ‘n nuwe kunswerk met diep betekenis in Wood Green High Road in die noorde van Londen geskep.
-
Kardashian-suster se kêrel in seksvideo-skandaalScott Disick, Kourtney Kardashian se kêrel, was volgens 'n vriend "behep" met seks en het "agt of nege" seksvideos gemaak.
-
'Koningin van disco' sterfDonna Summer, die sogenaamde “koningin van disco,” het in die ouderdom van 63 aan kanker gesterf, het TMZ berig.
-
The Voice 'probeer X Factor na-aap'Die televisie-persoonlikheid en musiekvervaardiger Simon Cowell dink die sangkompetisie The Voice is ‘n kopie van The X Factor.
-
Russell 'steeds lief vir Katy'Russell Brand het op Ellen DeGeneres se program, Ellen, gesê hy is glad nie spyt oor sy kort huwelik met die sangeres Katy Perry nie.
-
50 Cent is 'verskriklik siek'‘n Vriend van 50 Cent sê aanhangers moet die kletsrymer in hul gebede hou, aangesien hy in die hospitaal is en “verskriklik siek” is.
-
J.Lo wêreld se invloedrykste ster - ForbesDie sangeres en aktrise Jennifer Lopez is deur Forbes-tydskrif as die wêreld se invloedrykste glanspersoonlikheid aangewys.

















